Pampoentjies

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Pampoentjies
Klassifikasie en eksterne bronne
Kind met pampoentjies
Kind met pampoentjies
ICD-10 B26
ICD-9 072
DiseasesDB 8449
MedlinePlus   001557
eMedicine emerg/324emerg/391 ped/1503
MeSH D009107
Mediese waarskuwing

Pampoentjies is 'n hoogs aansteeklike siekte van die parotisklier (speekselklier) voor en onder die oor. Dit kan groot komplikasies tot gevolg hê. Pampoentjies word veroorsaak deur die pampoentjies-virus.[1] Aanvanklike tekens en simptome sluit dikwels koors, spierpyn, hoofpyn, swak aptyt en algemene ongesteldheid in.[2]

Die speekselkliere
  1. Atkinson, William (Mei 2012). Mumps Epidemiology and Prevention of Vaccine-Preventable Diseases (12th uitg.). Public Health Foundation. pp. Chapter 14. ISBN 978-0-9832631-3-5. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2016.
  2. "Mumps virus vaccines" (PDF). Weekly Epidemiological Record. 82 (7): 49–60. 16 Februarie 2007. PMID 17304707. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy